3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Nuwe muse ... Gabi gaan op vakansie na Hampshire. Sy is 'n kunstenaar wat 'n nuwe muse moet vind ná 'n liefdesteleurstelling en die dorpie lyk na die ideale plek om haar wonde te lek. Kort na haar aankoms word sy byna vertrap op Robbers' Common deur die enigmatiese Sam Macleod en sy perd. Haar enkel word ernstig beseer en haar planne deeglik in die wiele gery. Sam neem verantwoordelikheid vir Gabi se besering, maar sy vermoed hy is net besorg oor haar omdat hy na ¿ kunsonderwyser soek. Sy weier om by'n man met bymotiewe betrokke te raak. Totdat die pragtige Cloisters en aantreklike Sam vir haar meer as net inspirasie word.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.44MB
Produktbeschreibung
'n Nuwe muse ... Gabi gaan op vakansie na Hampshire. Sy is 'n kunstenaar wat 'n nuwe muse moet vind ná 'n liefdesteleurstelling en die dorpie lyk na die ideale plek om haar wonde te lek. Kort na haar aankoms word sy byna vertrap op Robbers' Common deur die enigmatiese Sam Macleod en sy perd. Haar enkel word ernstig beseer en haar planne deeglik in die wiele gery. Sam neem verantwoordelikheid vir Gabi se besering, maar sy vermoed hy is net besorg oor haar omdat hy na ¿ kunsonderwyser soek. Sy weier om by'n man met bymotiewe betrokke te raak. Totdat die pragtige Cloisters en aantreklike Sam vir haar meer as net inspirasie word.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Annarie Linde het na die Laeveld verhuis vanuit die Suid-Kaap waar sy 'n hele paar jaar skoolgehou het. Haar grootste prestasie was om vier seuns groot te maak, en hulle bly tegelyk haar aansporing en ondersteuningsnetwerk. Sy is eindeloos geïnteresseerd in mense en in die wêreld rondom haar, en glo aan die mag van die liefde om sin te gee aan die lewe.