6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Arnelia is vasbeslote om 'n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende 'n ou goudgeel kombi in 'n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van 'n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. 'n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.24MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Arnelia is vasbeslote om 'n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende 'n ou goudgeel kombi in 'n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van 'n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. 'n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde aan die P.U. vir C.H.O. (deesdae Noordwes Universiteit) gaan swot en aan die einde van haar vierde jaar was sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is vir 'n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising Agencies). "My rugsak was reeds gepak vir 'n jaar se werk op 'n Israeliese kibboets toe ek die nuus kry. Ek het my rugsak maar weer uitgepak en op die ou end vir amper dertig jaar as tweetalige kopieskrywer in die reklamebedryf gewerk die meeste van daai jare as 'n vryskutskrywer. Ek het nou nog nie in Israel uitgekom nie!" Deesdae woon sy op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, en tienerdogter, Mia. Sy bedryf 'n klein portefeulje selfsorg-gastehuise en het in die middel van 2017 haar eerste boek, As mens geluk kon eet, geskryf. Dit is as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie bekroon.