De Waal Davis
eBook, ePUB

Bakgat braai 2 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie 'n boek met 'n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir 'n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens 'n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf braai. In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy 'n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke 'steakhouse'-souse. Die potjie-afdeling het resept...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.