5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op (Hy het nog net dertien "" daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.), skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.), porselein-uile, en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 12.71MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op (Hy het nog net dertien "" daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.), skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.), porselein-uile, en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture! Jong lesers sal Bastian se ongewone en humoristiese avonture verslind!

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Linki Brand hou van teken en stories. Sy is in die 1980's in Potchefstroom gebore. Sy het haar kinderjare deurgebring in Pretoria en later Venterstad in die Karoo. Sy studeer BA Grafiese Ontwerp aan die Noordwes-Universiteit en is in die geheim opgewonde oor illustrasie. Linki woon in in Bergen, Noorweë, saam met haar man, Werner, dogter, Fia en seuns, Ben en Lukas. In 2021 is sy aangekondig as een van die finaliste in die 2020 Pendoring-toekennings vir ontwerpkuns.