Amelia Strydom
eBook, ePUB

Bella se skaduwee (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Toe Bella du Toit haar "skaduwee" sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is 'n gawe, vaal omie met 'n boepens en 'n bril. Dis erg genoeg dat sy hom vir die volgende maand moet saamsleep na al die geboortes wat sy hanteer en dat sy hom moet mentor in die kuns van natuurlike bevallings. Moes hy nou boonop so 'n aantreklike blikskottel wees? Bella vertrou mooi mans net so ver as wat sy hulle kan gooi. Haar ma het met 'n mooi man getrou, en kyk net waar dít hulle gebring het. Renier, Bella se universiteitsliefde, was 'n beeld van 'n man, en sy sit...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.