Esta Steyn
eBook, ePUB

Biegbrief en ander verhale (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Nee, ant Millie, het Annalise gedink, ek gaan nie net my hare verander nie. Ek sal sommer vir 'n totale makeover gaan. Ek is nou moeg en siek en sat daarvoor om 'n ou lieslap te wees. Ek wil ook 'n slag soos 'n million dollar babe voel! En Petrus sal betaal. Hy sal elke sent betaal. En het Petrus betaal? Moenie eens vra nie! Vra eerder: Het Annalise se plan gewerk? En nie net hare nie, want wat van ant Liefie se gespook - ja, letterlik - om haar kamer in Huis Viljoenshof te behou? En Aletta se plan om ná hoeveel jaar weer 'n roering in haar man se . . . uhm . . . hart te bewerkstellig? Dit is...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.