1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Blinkpoets die liefde - Jessica Venter. Tanya het meer as 'n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat - René van Zyl. Sanmarie se ma wil oor 'n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, 'n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.36MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Blinkpoets die liefde - Jessica Venter. Tanya het meer as 'n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat - René van Zyl. Sanmarie se ma wil oor 'n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, 'n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jessica Venter is 'n bekende romanse skrywer van Randfontein, wat gebore en grootmaak was in Pretoria deur haar enkelouerma. Jessica het al 13 publikasies onder haar belt, waarvan vier titels as e-boeke by LAPA Uitgewers verskyn het onder die RomanzaLiefde druknaam: Beter vir haar hart (Junie 2018); In haar wildbewaarder se arms (September 2018); Bosveld paradys se nuwe sjef (Februarie 2019) en Blinkpoets die liefde (Junie 2019). Haar stokperdjies het nog altyd lees en skryf ingesluit, maar haar passie vir skryf het eers 'n paar jaar gelede ontpop. In 2016, voltooi sy 'n kortverhaal skryfkursus deur Die Skryfbesigheid. Daarna het nog skryfkursusse gevolg deur Liberty University onder Karen Kingsbury en 'n ses maande kursus in die kuns van romances skryf onder Madelie Human. Jessica se een digbundel het ook laas jaar derde plek behaal by Ink se kompetisie. Jessica het 'n toeganglike skryfstyl waarby baie lesers aanklank sal kan vind. Sy is ook baie lief vir verf, veral lapverf maar soms waag sy haar hand aan olieverf. Sy is ook 'n vrywilliger by The Dachshund Haven en sy doen weekliks al hulle Facebook plasings en hanteer al hulle administrasie. Jessica het haar man ontmoet toe sy 16 jaar oud was en hulle is al van daai tyd af saam. Sy is sekretarieël opgelei by Randfontein Kollege maar haar man het sy eie vervoermaatskappy, dus doen sy al die kantoor werk vir hom vir baie jare. Die paartjie is al 17 jaar getroud en hulle het twee pragtige kinders, Armand en Bianca.