6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.06.25
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.06.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.06.25
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.06.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln

Unser Service für Vorbesteller - Ihr Vorteil ohne Risiko:
Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir Ihnen den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
  • Format: ePub

DIE BOEK Kya Rothman het nog altyd haar diamanthalssnoer as haar kosbaarste besitting beskou. Haar ouers het dit met haar geboorte vir haar gegee, en die legende sê dat dit vervloek is. Kya het nooit veel waarde aan die stories geheg nie, selfs nie toe haar ma die dag ná haar geboorte oorlede is nie - die dag nadat haar pa die diamant gekoop het. Maar wanneer haar pa vals beskuldig word van die moord op sy beste vriend en hul lewens in duie stort, begin Kya wonder of daar dalk meer aan die legende is as wat sy gedink het. In 'n poging om haar pa se naam skoon te kry, wend sy haar tot meneer…mehr

Produktbeschreibung
DIE BOEK Kya Rothman het nog altyd haar diamanthalssnoer as haar kosbaarste besitting beskou. Haar ouers het dit met haar geboorte vir haar gegee, en die legende sê dat dit vervloek is. Kya het nooit veel waarde aan die stories geheg nie, selfs nie toe haar ma die dag ná haar geboorte oorlede is nie - die dag nadat haar pa die diamant gekoop het. Maar wanneer haar pa vals beskuldig word van die moord op sy beste vriend en hul lewens in duie stort, begin Kya wonder of daar dalk meer aan die legende is as wat sy gedink het. In 'n poging om haar pa se naam skoon te kry, wend sy haar tot meneer Cohen, 'n ou familievriend met 'n winkel vol geheime. Daar ontmoet sy Eddie Nonnies, en 'n intense vonk skiet tussen hulle. Saam moet Kya en Eddie deur 'n web van intrige en gevaar vaar om die waarheid te ontdek. Terwyl hulle probeer om Kya se pa te red, moet hulle ook hul eie lewens - en die geheimsinnige diamant - beskerm. Aksie, romanse en raaisels verweef in 'n onvergeetlike avontuur wat jou op die punt van jou stoel sal hou. THE BOOK Kya Rothman has always considered her diamond necklace to be her most precious possession. Her parents gave it to her at birth, and legend has it that it is cursed. Kya never put much stock in the stories, even when her mother died the day after she was born - the day after her father bought the diamond. But when her father is falsely accused of murdering his best friend and their lives fall apart, Kya starts to wonder if there might be more to the legend than she thought. In an attempt to clear her father's name, she turns to Mr. Cohen, an old family friend with a shop full of secrets. There she meets Eddie Nonnies, and an intense spark ignites between them. Together, Kya and Eddie must navigate a web of intrigue and danger to uncover the truth. As they try to save Kya's father, they must also protect their own lives - and the mysterious diamond. Action, romance, and mysteries intertwine in an unforgettable adventure that will keep you on the edge of your seat.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWER Jan Vermeulen is in Bethanie in die suide van Namibië met 'n passie vir skryf gebore. In 2015 wen hy die LAPA Jeugromankompetisie met Asem, wat toe vir Graad Elf van die IEB-Skole voorgeskryf word. In 2017 is hy naaswenner van die Sanlamprys vir Jeuglektuur met Soen. In 2018 wen hy LAPA se Jeugromankompetisie die tweede keer in 'n ry met Oopmond en in 2020 is Baster 'n naaswenner vir dieselfde kompetisie. Benewens 'n rits jeugromans, publiseer hy ook vier krimmies, 'n dagstukkieboek en 'n aantal kortverhale in bundels en tydskrifte. Jan en sy vrou, Diana, woon in die Oos-Kaap. THE AUTHOR Jan Vermeulen was born in Bethanie in the south of Namibia with a passion for writing. In 2015 he won the LAPA Youth Novel Competition with Asem, which was then prescribed for Grade Eleven of the IEB Schools. In 2017 his book Soen won silver in the Sanlam Prize for Children's Literature. In 2018 he once again claimed first prize in the LAPA Youth Literature Competition with Oopmond and in 2020 Baster was a runner-up for the same competition. In addition to a series of youth literature novels, he also published four crime novels, a devotional and a number of short stories in collections and magazines. Jan and his wife, Diana, live in the Eastern Cape.