Schalkie van Wyk
eBook, ePUB

Bloeisels in die wind (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
"Ek hou hiervan - 'n seenimfie in my arms, wat die golwe vir my uitgespoel het. En nou is jy myne . . . ek wonder wat ek met jou gaan doen?" Sonja Retief kyk in die groot, donker man se gesig en sy wonder weer eens watter kleur sy oë is, want hulle word steeds versluier deur sy digte wimpers. Sy kan nog die kolkende water van die branders op haar voel, die soutwater in haar mond proe, en histerie wil-wil haar weer oorval. Maar die hitte van sy liggaam teen hare bring 'n skielike warmte in haar, stuur 'n rilling van opgewondenheid deur haar hele wese. Arno Landman . . . dis wat haar ouma Hanna...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.