5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges 'n sindikaat bedryf en moontlik ook 'n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie 'n gawe ou is nie. Skoolgaan bly 'n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar's bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson "Jackie" Ronin, die man met die baard wat…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.83MB
Produktbeschreibung
Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges 'n sindikaat bedryf en moontlik ook 'n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie 'n gawe ou is nie. Skoolgaan bly 'n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar's bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson "Jackie" Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag. Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit 'n apokalips of twee.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Charlie Human is a writer from Cape Town. His novels Apocalypse Now Now and Kill Baxter have been published in nine countries, including the US, UK, Japan and Germany, and, along with Ancestral, have been optioned for film. Charlie was on the Mail & Guardian's list of 200 South Africans shaping the future; he has worked with the Shuttleworth Foundation to write cellphone novels for young readers in rural areas, and with Project Isizwe to develop content distributed on free Wi-Fi networks. His interests include urban mythology, martial arts and technology.