Frik du Preez
eBook, PDF

Boots en brannewyn (eBook, PDF)

Snaakse stories uit die rugbywêreld

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat 'die Engelse julle darem nou lekker donner'? Of van Bob Skinstad se 'noodgebed' voor 'n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam 'Slenter' gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie ... Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly 'n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar's nie nóg 'n sport waaruit sóveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.