1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos 'n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir 'n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek - Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so 'n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in 'n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is 'n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.39MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos 'n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir 'n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek - Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so 'n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in 'n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is 'n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Susan Olivier het grootgeword op Boksburg. Volgens haar het sy die ideale kinderjare gehad, want sy kon onophoudelik lees. As tiener het sy gedroom oor die boek wat sy wil skryf. Sy het gaan studeer, getrou en kinders gehad: haar liefdesverhaal gelewe. 'n Dekade gelede het haar eerste liefdesverhaal op die rak verskyn, nog 'n hoogtepunt in haar lewe. Skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. Naweke is skryftyd, en niks laat die woorde beter vloei as 'n heerlike cappuccino by haar gunstelingkoffiewinkel nie.