3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Drie weke op 'n Bosveldplaas klink nie vir Sunella na 'n wonderlike vooruitsig nie. Drie weke sonder hoë hakke, sonder boetieks en nagklubs. En dít in die irriterende Steyn Schoeman se geselskap.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.42MB
Produktbeschreibung
Drie weke op 'n Bosveldplaas klink nie vir Sunella na 'n wonderlike vooruitsig nie. Drie weke sonder hoë hakke, sonder boetieks en nagklubs. En dít in die irriterende Steyn Schoeman se geselskap.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frieda van der Westhuizen is in die Kaap gebore en het daar grootgeword en skoolgegaan. ? Vakansie na Namibië het hulle laat besluit om Walvisbaai toe te trek, en sy en haar man woon steeds daar. Sy het twee kinders, vier kleinkinders en ? agterkleinkind. Sy is gelukkig om hulle gereeld te kan sien aangesien hulle ook daar woon. Naweke sal mens haar meesal met ? visstok in die hand by die see aantref - sy en haar man is ywerige hengelaars. Sy is ook lief om in die tuin te vroetel en brei graag. Terwyl haar hande so besig bly, werk haar kop aan die stories wat sy wil skryf en probeer sy dit later op rekenaar vasvang.