5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

Braai - 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is 'n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou 'n oop vuur, 'n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto's en maklike aanwysings maak van die boek 'n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 10MB
Produktbeschreibung
Braai - 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is 'n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou 'n oop vuur, 'n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto's en maklike aanwysings maak van die boek 'n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Hilary Biller was meer as 11 jaar lank The Star se 'Angela Day' voor sy as kosredakteur en -skrywer by The Sunday Times aangesluit het. Sy is ook die skrywer van Stap vir stap kookboek en Bak sonder moeite - 101 (saam met Jenny Kay en Elinor Storkey), wat ook deur Struik Lifestyle uitgegee is.