Fanie Viljoen
eBook, ePUB

Briewe van Mieliepit (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: 'n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. 'n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat 'n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as 'n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en 'n ge...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.