7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

"Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!" Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat 'n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy 'n pad saam met haar om God se seën en voorspoed te ervaar. Uit haar vrouwees verstaan sy die psige van 'n vrou en só ervaar jy in hierdie dagboek troos, hulp en bystand in die kompleksiteit van jou daaglikse lewe. Sy inspireer jou om aan die begin van die jaar koning Salomo se gebed jou eie te maak: om saam met God die uitdagings te aanvaar en…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.48MB
Produktbeschreibung
"Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!" Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat 'n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy 'n pad saam met haar om God se seën en voorspoed te ervaar. Uit haar vrouwees verstaan sy die psige van 'n vrou en só ervaar jy in hierdie dagboek troos, hulp en bystand in die kompleksiteit van jou daaglikse lewe. Sy inspireer jou om aan die begin van die jaar koning Salomo se gebed jou eie te maak: om saam met God die uitdagings te aanvaar en om gehoorsaam aan Hom te wees sodat jy elke dag sy liefdevolle teenwoordigheid in jou lewe ervaar.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Nina Smit is een van Suid-Afrika se bekendste en gewildste skrywers. Hierdie bekroonde skyrwer is veral bekend vir haar inspirerende boeke vir vroue, maar het ook talle gesogte boeke vir kinders geskryf. Van haar boeke is in Nederlands vertaal. Nina woon saam met haar man, Johan Smit, in Somerset-Wes. Die egpaar het drie volwasse kinders en vyf kleinkinders.