Tanya van Zyl
eBook, ePUB

Coach jouself vir die lewe (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
7,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Coach jouself vir die lewe is geskryf vir mense wat gereed is om 'n nuwe seisoen in hul lewe aan te pak, maar nie noodwendig weet waar om te begin nie. Tanya van Zyl begelei die leser, aan die hand van praktiese en toeganklike coaching vrae en wenke, om daardie antwoorde te vind wat lewensveranderende keuses makliker sal maak. As life coach is Tanya 'n voorstander daarvan dat mense hul lewens deur keuse eerder as toeval, leef. Sy verduidelik die drie fases waaruit die coaching proses bestaan, en hoe lesers hul eie coach vir die lewe kan wees deur te fokus op drie sleutel-aspekte: § Lesers se ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.