7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Lucky (oftewel Carla van der Veen) het pas matriek klaargemaak. Haar missie die afgelope twee jaar was om na haar sussie om te sien terwyl haar ma haar drankprobleem probeer uitsorteer. Noudat die huis se geldsake weer klop en haar ma weer OK is, weet Lucky skielik nie wat volgende nie. 'n Antwoord kom in die vorm van 'n Whatsapp-boodskap van haar vervreemde pa wat haar na Barcelona nooi . . . In Barcelona stoei Lucky met gemengde gevoelens oor die stad en haar pa. Sy moet leer dat daar altyd twee kante aan 'n verhaal is, dat alle mense foute het, dat sy maar vir hulp mag vra en wat dit…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.74MB
Produktbeschreibung
Lucky (oftewel Carla van der Veen) het pas matriek klaargemaak. Haar missie die afgelope twee jaar was om na haar sussie om te sien terwyl haar ma haar drankprobleem probeer uitsorteer. Noudat die huis se geldsake weer klop en haar ma weer OK is, weet Lucky skielik nie wat volgende nie. 'n Antwoord kom in die vorm van 'n Whatsapp-boodskap van haar vervreemde pa wat haar na Barcelona nooi . . . In Barcelona stoei Lucky met gemengde gevoelens oor die stad en haar pa. Sy moet leer dat daar altyd twee kante aan 'n verhaal is, dat alle mense foute het, dat sy maar vir hulp mag vra en wat dit beteken om werklik te vertrou. Spanning bou op as sy besef haar pa is moontlik by die onderwêreld betrokke. Uiteindelik moet Lucky saam met die prostituut Monica vir haar lewe vlug - na berg Tibidabo waar sy 'n sendingpaar ontmoet. Hier ontdek sy dan ook wat werklike Vaderskap beteken.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Cheréne Pienaar is 'n skrywer en teksversorger met wye media-ervaring. Sy het onder meer by Die Burger gewerk en is tans skrywer by Media24 se jongste e-handel-webtuiste, spree.co.za. Sy het verskeie artikels publiseer, maar hierdie is haar eerste vollengte roman. As lidmaat van Shofar Tuine, dien Cheréne die kerk as zone leader. Hierdie rol behels om nuwelinge tuis te laat voel en te help inskakel by die kerkgemeenskap. Sy het haar MPhil in Vertaling in 2012 behaal