6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 60.61MB
Produktbeschreibung
Hiérdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dr. Elbie Adendorff is 'n dosent in Afrikaanse Taalverwerwing in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is 'n uiters ervare aanbieder van debat- en redenaarskursusse en beoordeel verskeie debats- en redenaarskompetisies al vir jare.Lisinda de Jager behaal 'n LLB en LLM aan die Universiteits van Stellebosch. Sy sluit voltyds by SU se Studentesake in 2016 aan, terwyl sy tot einde 2020 nog by die SU Regsfakulteit doseer. Tans is sy voltyds by SU se Sentrum vir Studentelewe en leer. Sy is passievol oor studente en leierskapontwikkeling, is 'n kommunikasiespesialis en 'n mentor in redenaars en leierskapontwikkeling. Sy lei ook kollegas op in die kuns van openbare optrede. Sedert 2008 is sy 'n geakkrediteerde nasionale beoordelaar en deel van die ATKV se Uitvoerende Komitee vir Redenaars en Debatvoering. Sy bied gereeld werkswinkels en motiveringspraatjies by skole en leierskapsimposiums regoor die land aan.Elize Steenkamp is 'n geakkrediteerde redenaars- en debatsbeoordelaar. Sy is die afgelope 20 jaar nou betrokke by elke aspek van redenaars, spesifiek met betrekking tot die skryf, afrigting, beoordeling, kompetisie-organisering, kursusaanbieding en inhoudskepping van kursusmateriaal. Elize staan uit as kenner op die gebied van spanredenaars en haar hoofstuk oor spanredenaars is van groot waarde.