6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor 'n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om 'n winterskool in die Kaap én 'n vertoning van die Russies balletgeselskap gratis by te woon. Maar sy hou nie rekening met die jaloerse Mineke en haar ma se onderduimse planne nie ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.23MB
Produktbeschreibung
Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor 'n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om 'n winterskool in die Kaap én 'n vertoning van die Russies balletgeselskap gratis by te woon. Maar sy hou nie rekening met die jaloerse Mineke en haar ma se onderduimse planne nie ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Noreen Nolte woon in die Boland saam met haar gesin. Haar jeugromandebuut, Om te dans, het in 2017 verskyn. Noreen se liefde vir woorde kom al van haar kinderdae in 'n huis vol boeke. Sy het in 1995 in Somerset-Wes gematrikuleer en in 2002 haar M.Sc. in voedselwetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Sy het vir 'n paar jaar in die voedselbedryf gewerk, van die Noord-Kaap tot in Gauteng. Hier het sy 'n jare lange liefde vir ballet vol sirkel getrek deur as balletonderwyseres te kwalifiseer. Haar gesin het vir 'n paar jaar geseëvier; toe het die lekkerte van voor af boeke saam met haar kinders ontdek 'n lus vir self skep wakker gemaak.