Pamela Jooste
eBook, PDF

Dans met armmansdogter (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Eers is daar gerugte, dan amptenare met papiere, dan die bulldozers. Is dit die einde van die wêreld? Vir baie mense is dit, maar nie vir Lily Daniels nie. Sy is nog nie twaalf nie, maar sy het al 'n leeftyd deurgemaak saam met haar familie, saam met die hele Valley, die buurt wat die owerheid nou wil platstoot. In no. 48 Constitution-straat woon net vroumense; die mans in dié familie is 'n treurige lot. Daar is Lilly en haar ouma wat haar grootgemaak het en haar antie Stella met die poliobeen. Haar ma, Gloria, is vort. Getry vir white, sê party. En op 'n dag is sy terug. Deftig aangetrek e...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.