5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Dertien minute op 'n Saterdagaand - notas, halwe waarhede en enkele insidente
"Ek is gebore in die Republiek van Suid-Afrika. Ek verstaan twee van die tale wat gepraat word in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan pekanneut tert koop by die Spar in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan ook Afrikaanse koerante daar koop. Mens het wel 'n kar nodig as jy van Middelburg af Bronkhorstspruit toe wil gaan, of andersom. Mens het ook 'n kar nodig om ander redes. As 'n man 32 jaar oud is en hy't nie 'n kar nie, sal dit nie 'n verskil maak dat hy sewe jaar in Noordoos-Asië gewoon het, of dat hy…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.26MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Dertien minute op 'n Saterdagaand - notas, halwe waarhede en enkele insidente

"Ek is gebore in die Republiek van Suid-Afrika. Ek verstaan twee van die tale wat gepraat word in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan pekanneut tert koop by die Spar in die Republiek van Suid-Afrika. Mens kan ook Afrikaanse koerante daar koop. Mens het wel 'n kar nodig as jy van Middelburg af Bronkhorstspruit toe wil gaan, of andersom. Mens het ook 'n kar nodig om ander redes. As 'n man 32 jaar oud is en hy't nie 'n kar nie, sal dit nie 'n verskil maak dat hy sewe jaar in Noordoos-Asië gewoon het, of dat hy gebroke Chinees kan praat, of dat hy 'n twee-in-een boek geskryf het wat 'n anti-glans filter sonder hakies staande kan hou op net die regte hoogte teen 'n rekenaarskerm nie. Al wat saak sal maak, is dat hy nie 'n kar het nie wat beteken hy's nie veel beter as 'n boemelaar nie."

* * * * * * * * * * *

As iemand 'n resensie moes skryf oor die boek, sou die persoon gesê het dis sy toeganklikste boek nog, selfs kommersieel bemarkbaar, hoewel steeds nie gerig op die massa-lesersmark nie, en steeds nie bedoel vir kinders nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Brand Smit is a freelance writer, part-time teacher and since 2006, master of a wide variety of websites.

Born in Pretoria in 1971, Brand traversed South Africa with his family for the next 15 years. He graduated from high school in 1989, as fate would have it, back in Pretoria.

He then continued his training for life as a productive adult at the University of Pretoria, before heading south a year later.

After five years of learning and thinking he followed the only path that seemed reasonable after thinking about it.

Two years in South Korea had him yearning for the country of his birth. He returned, worked in Johannesburg for six months, then left again this time for the shores of the beautiful island of Taiwan. He has called the southern port city of Kaohsiung home ever since.