Diamant uit Afrika (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Matilda se reëlings vir Northern Holdings se Afrika-ekspedisie is haarfyn uitgewerk. Angola is immers nie meer gevaarlik nie en niks kan sekerlik verkeerd loop nie. Maar dan sluit die enigmatiese Roald Young op die laaste nippertjie by hulle aan, die groep word deur rebelle ontvoer, en Matilda ontdek haar lyf reageer heeltemal vreemd op die man wat sy die eerste keer in 'n hysbak in Londen ontmoet het. Waar het hy die rebelle se taal leer praat, en is hy die berugte persoon wat bloeddiamante smokkel?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.