5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Die 4 x 4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy 'n groentjie op die gebied van bos-safari's is, het hierdie boek ook 'n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook 'n herinner-lysie om seker te maak dat jy 'n suksesvolle eerste ekspedisie beplan. Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180…mehr

Produktbeschreibung
Die 4 x 4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy 'n groentjie op die gebied van bos-safari's is, het hierdie boek ook 'n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook 'n herinner-lysie om seker te maak dat jy 'n suksesvolle eerste ekspedisie beplan. Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor 'n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto's regdeur.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rita van Dyk is die skrywer van verskeie topverkoper-buitelugkookboeke, waaronder Die 4x4 Kookboek, Die 4x4 Safari Kookboek and Boendoe-kos vir die Afrika-bos. Sy is die regte persoon om oor Safari-kookkuns te skryf, aangesien sy tydens die vroeë 1990's op 'n vryskutbasis vir Penduka Safari's gekook het terwyl hulle na afgeleë plekke in Botswana, Namibië en Zimbabwe gereis het. Sy was ook vir drie jaar die kosskrywer vir WegRy/DriveOut-tydskrif.