Lizette Rabe
eBook, PDF

Die 95 stellings van Lilith X (eBook, PDF)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Lilith, die perfekte ma en 'n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van 'n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy net haarself, want Lilith wil nie 'n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekon...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.