5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs 'n paar gedigte wat vir kore getoonset is.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 64.7MB
Produktbeschreibung
Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs 'n paar gedigte wat vir kore getoonset is.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Liezl Nel hou vir die afgelope 23 jaar tussen die Kaap en Taiwan skool. Met haar ervaring in Taiwan het sy besef dat leerders baie makliker leer wanneer iets in rymvorm is, en dit is waar haar groot liefde vir gedigte begin het. Die jaarlikse aanvraag na nuwe en vars gedigte vir Eisteddfods in Suid-Afrika het gemaak dat sy al meer gedigte (in Afrikaans en Engels) begin skryf het, wat haar vandag 'n bekende naam (en afrigter) in die Eisteddfodkringe maak. Dit is vir haar belangrik dat gedigte pret moet wees, en as jy haar baie, baie gedigte lees, sal jy saamstem dat dit is!