7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids , 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.03MB
Produktbeschreibung
Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie. "'n Uiters leesbare en belangrike samestelling van inligting wat beslis vir enige voornemende skrywer 'n skat van kennis kan wees om die eerste tree op die pad na 'n skryfloopbaan te gee. Dit is egter ook veel meer as bogenoemde - die samestelling kan van besondere waarde wees vir studente, onderwysers en taalliefhebbers in die algemeen." - Johan Anker. Met Wim Alberts, Hennie Aucamp, C.Johan Bakkes, Marike Bekker, Marthinus Beukes, Andries Bezuidenhout, Marinda Botha, Saartjie Botha, Willemien Brümmer, Willie Burger, Anneretha Combrink, Leon de Villiers, Philip de Vos, Daniël du Plessis, Hans du Plessis, Louis Esterhuizen, Jeanette Ferreira, Gilbert Gibson, Margaret Goldsmid, Franci Greyling, Piet Grobler, Hennie Human, Jaco Jacobs, Irma Joubert, Harry Kalmer, Sophia Kapp, Jaco Kirsten, Leti Kleyn, Murray La Vita, Margot Luyt, Maretha Maartens, Charles Malan, Karen Meiring, Petrovna Metelerkamp, Adriaan Meyer, Melt Myburgh, Bernard Odendaal, Rhodé Odendaal, Chanette Paul, Henning Pieterse, Johann Potgieter, Louis Pretorius, Lizette Rabe, Lien Roux-deJager, Riana Scheepers, Dana Snyman, Ingrid Stegmann, Piet Steyn, Marjorie van Heerden, Leon van Nierop, Cecile van Zyl, Fanie Viljoen.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Leti Kleyn is 'n dosent in Kreatiewe Skryfkuns en Akademiese Geletterdheid aan die Universiteit van Pretoria, maar is ook aktief in die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf. Sy het reeds heelwat artikels gepubliseer in akademiese publikasies, maar ook leefstylartikels vir koerante en tydskrifte soos Beeld en Rapport. Sy het in 2012 as samesteller opgetree saam met Riana Scheepers vir die publikasie Die Afrikaanse skryfgids, uitgegee deur Penguin.