6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek,…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.39MB
Produktbeschreibung
DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste - die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto's. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Bernadine Douglas is a nutritional therapist, a gym junkie and a health foodie who has co-authored two books on weight loss. The Banting Solution, written with Bridgette Allan, was published in 2016, and The Banting Pocket Guide, co-authored with Bridgette and Prof. Tim Noakes, appeared in 2017. Bernadine is the owner and founder of Slender Slim 4 U, the first Banting-Keto-Low-carb weight-loss clinic in South Africa. She has helped clients personally for more than seven years to lose weight and regain their health, and online through her 12-week programme. She also offers consultations to the corporate sector. She is a mother of two and based in Cape Town, South Africa.