Die bedrieËr: Nie net ontrouheid nie (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
''n Bedrieër is ''ENIGIEMAND'' wat in ''n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde ''n selfsugtige voordeel te bekom. . "...Valse lippe is vir die Here ''n gruwel, ..." (Spreuke 12:22 AFR53). ''n Bedrieër werf hierdie oneerlike voordeel deur opsetlike misleiding, flousery, skelmstreke, seksuele ontrou, swendelary, verneukery en om ander te ontwyk. "...Sy vorste is in hom soos wolwe wat prooi verskeur, ... siele om te bring, dat hulle onregverdige wins kan maak. ..." (Esegiël 22:27 AFR53). Bedrieërs sal jou uit jou materiële besitting...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.