Danie Botha
eBook, ePUB

Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
'n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim. 'n Skrikaanjaende gedaante wat uit 'n rookwolkie vorm aanneem. Die vaskyk in die gesig van 'n dooie ... met een oog wat nog lewe! Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds. C.J. Langenhoven se ervarings as regsgeleerde, parlementslid en joernalis, sy kennis van die sielkunde, die natuur en van die Klein-Karoo - dit alles kom in sy skryfwerk na vore. Met spitsvondigheid, erns en satire...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.