10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van 'n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe - herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat 'n terapeut sal sê. Agter elke verlies lê…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.46MB
Produktbeschreibung
Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van 'n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe - herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat 'n terapeut sal sê. Agter elke verlies lê 'n vroeër verlies. Die verlies van my skulpe is 'n voorwendsel ('n jakkalsdraai, 'n verbloeming en bewimpeling) 'n poging van die geslepe psige om die vroeër, pynlike verlies te verdoesel. Dié woorde van die self-ironiserende verteller in hierdie fassinerende roman raak twee van die belangrikste temas aan: verlies en verbloeming.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ingrid Winterbach (Lettie Viljoen) is 'n veel-bekroonde skrywer, o.a.: Karolina Ferreira: M-Net; Niggie: Hertzogprys; Die boek van toeval en toeverlaat: M-Net-prys, W.A. Hofmeyr-prys, UJ-prys; Die benederyk: M-Net-prys. Winterbach is die enigste skrywer wat die M-Net prys reeds drie keer verower het. Niggie en Die boek van toeval en toeverlaat is ook in Nederlands uitgegee. Die Engelse uitgawes van albei hierdie romans (To hell with Cronjé en The Book of Happenstance) is ook in die VSA gepubliseer. Haar jongste roman, Die aanspraak van lewende wesens, was die wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2012, en is ook in 2013 bekroon met die volgende pryse: Hertzogprys vir Prosa en die WA Hofmeyr-prys. Ingrid Winterbach is ook beeldende kunstenaar. Sy woon met haar man in die Stellenbosch-omgewing. Sy het twee dogters.