Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van 'n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans 'n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit 'n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, 'n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die eerste verhaal, Die Bolander,is die nuwe skoolhoof 'n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie!
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.