4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die probleem met Lizl Landman is dat sy briljant is. Beeldskoon, blond, 'n gekurfde droom . . . Maar te professioneel perfek vir Willem Claassen se ego. Die twee top mediese studente is in ewige kompetisie. En die liefde hou nie van kompetisie nie.
Lizl weier om haar toekomsdrome as dokter te verpand vir 'n tradisionele huwelikslewe. Eers ná tien jaar kruis hul paaie - en swaarde - weer wanneer Fritz Hancke, skatryk boer en pasiënt van Willem, in 'n stadshospitaal beland. Haar diagnose: kwaai griepaanval en bloeiende maagseer. Sy diagnose: Kongokoors.
Saal B3 word onder kwarantyn
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.76MB
Produktbeschreibung
Die probleem met Lizl Landman is dat sy briljant is. Beeldskoon, blond, 'n gekurfde droom . . . Maar te professioneel perfek vir Willem Claassen se ego. Die twee top mediese studente is in ewige kompetisie. En die liefde hou nie van kompetisie nie.

Lizl weier om haar toekomsdrome as dokter te verpand vir 'n tradisionele huwelikslewe. Eers ná tien jaar kruis hul paaie - en swaarde - weer wanneer Fritz Hancke, skatryk boer en pasiënt van Willem, in 'n stadshospitaal beland. Haar diagnose: kwaai griepaanval en bloeiende maagseer. Sy diagnose: Kongokoors.

Saal B3 word onder kwarantyn geplaas, so ook Lizl. Een verkeerde diagnose, en skoppensboer se lag klink skel in haar hospitaal, haar gewete, haar hart. Soveel lewens kom op die spel . . .

In Die dae van ons nietigheid moet ook Willem en Lizl leer: Met tyd speel jy nie - ons lewe in die dae van nietigheid.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.