4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Snags, vanaf die hawe, tuur Jan Hofmeyr oor Tafelbaai uit. Dan duik hy die diepte in, na waar die blou water gitswart verkleur. In die donker wiebeling swem hy saam met glimmende visse, kom hy gestorwe voorsate en mitiese figure teë. Bedags hou hy sy nagtelike eskapades geheim. In die oseaan beur hy weg van die sleur wat sy lewe geword het. Hoffie, die wonderkind wat op vyftien sy eerste graad ontvang het; Jan, die minister wat onder Louis Botha én Jan Smuts in die kabinet gedien het. Dis sý soort liberalisme waarteen die vaders van Apartheid tydens die 1948-verkiesing sou waarsku. Maar wat…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.28MB
Produktbeschreibung
Snags, vanaf die hawe, tuur Jan Hofmeyr oor Tafelbaai uit. Dan duik hy die diepte in, na waar die blou water gitswart verkleur. In die donker wiebeling swem hy saam met glimmende visse, kom hy gestorwe voorsate en mitiese figure teë. Bedags hou hy sy nagtelike eskapades geheim. In die oseaan beur hy weg van die sleur wat sy lewe geword het. Hoffie, die wonderkind wat op vyftien sy eerste graad ontvang het; Jan, die minister wat onder Louis Botha én Jan Smuts in die kabinet gedien het. Dis sý soort liberalisme waarteen die vaders van Apartheid tydens die 1948-verkiesing sou waarsku. Maar wat gaan soek hy snags in die diepblou waters? François Loots vervleg kontreitaal met mitologie en die magiese om in Die diepblou see gestalte te gee aan een van die fassinerendste Suid-Afrikaners van alle tye.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die media. Sy roman Rooi Jan Alleman is vir die Universiteit van Johannesburg se prys vir kreatiewe skryfwerk benoem. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy nou in Kaapstad.