5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan.
In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .
Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. 'n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en 'n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis 'n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 8.61MB
Produktbeschreibung
Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan.

In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .

Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. 'n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en 'n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis 'n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elizabeth Wasserman is 'n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Sy is die skrywer van die Speurhond Willem- en Anna Atoom-reekse, waarvoor sy met die Alba Bouwer Prys vir kinderliteratuur bekroon is. Elizabeth en haar gesin woon in Welgedacht, buite Kaapstad.