5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan 'n kas wat 'n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir 'n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos lê onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke oupa nóg beleef?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 8.03MB
Produktbeschreibung
In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan 'n kas wat 'n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir 'n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos lê onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke oupa nóg beleef?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elizabeth Wasserman is 'n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Benewens die Dingesfabriekreeks skryf sy ook die Anna Atoom- en Speurhond Willemreekse. Vir Anna Atoom is sy in 2013 deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Alba Bouwer Prys vir Kinderliteratuur bekroon. Sy woon saam met haar man, ook 'n patoloog, en hul sestienjarige dogter in Welgedacht, naby Kaapstad.