13,95 €
13,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
7 °P sammeln
13,95 €
13,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
7 °P sammeln
Als Download kaufen
13,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
7 °P sammeln
Jetzt verschenken
13,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
7 °P sammeln
  • Format: ePub

Tydens 'n swaar reënbui stop Thys Krige by 'n Mini Cooper wat in 'n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om 'n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Nou bevind Thys homself weer voor die vraag: hoe diep wil hy betrokke raak?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.92MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Tydens 'n swaar reënbui stop Thys Krige by 'n Mini Cooper wat in 'n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om 'n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Nou bevind Thys homself weer voor die vraag: hoe diep wil hy betrokke raak?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Peet Venter is gebore in Krugersdorp in 1940, geskool op Louis Trichardt en matrikuleer by Hoërskool Wonderboom in 1958. Daarna studeer hy BMus en BSc voor hy verdere tegniese opleiding in Landbou Ingenieurswese ontvang. Hy trou in 1967 en kry twee kinders terwyl hy as ontwerptegnikus in Pretoria werk vanaf 1971 tot sy aftrede in 2005. Peet bly in die Dinokeng-bewarea, waar hy skryf, verf en homself met plaaswerk besig hou.