As student beleef sy 'n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geërf het, weet.
Toe kom Buks Vermaak, en ná jare se gesukkel, 'n dogtertjie, Nell. Maar 'n droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock.
Sal haar ouma se belofte van 'n gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word - of lê haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.