7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot 'n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar 'n gruvonds op haar kombuisvloer: 'n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar 'n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie 'n lelie wat jy sonder 'n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.53MB
Produktbeschreibung
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot 'n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar 'n gruvonds op haar kombuisvloer: 'n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar 'n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie 'n lelie wat jy sonder 'n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wéér toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oë spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is ¿ vrou met ¿ donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár geraamtes af. En dit mag onder géén omstandighede gebeur nie ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elizabeth Wasserman is 'n patoloog bekend vir haar gewilde kinderboekreekse Speurhond Willem, Anna Atoom en die Elf dae-reisavonture vir tieners. Haar werk is met die MER-prys, 'n ATKV-Woordveertjie en 'n prys van die akademie vir wetenskap en kuns vereer. Sy woon en werk in Kaapstad.