9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Donné verlaat haar huis en begin werk aan die debuutroman wat sy nog altyd wou skryf. Dis egter nie 'n outobiografie nie maar handel oor die onbekende en afwesige vrou by wie sy die meenthuis huur. Op die lange duur ontmoet werklikheid en fiksie mekaar op onthutsende wyse.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.7MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Donné verlaat haar huis en begin werk aan die debuutroman wat sy nog altyd wou skryf. Dis egter nie 'n outobiografie nie maar handel oor die onbekende en afwesige vrou by wie sy die meenthuis huur. Op die lange duur ontmoet werklikheid en fiksie mekaar op onthutsende wyse.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Annemari Coetser is op 29 September 1945 in Durban gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Indwe in 1962 en het 'n Laer Diploma in Biblioteekkunde by Unisa verwerf. Sy gaan werk in Bloemfontein en woon ook in Washington, D.C., Namibië en Pretoria. Annemari werk vir 'n lang tyd as bibliotekaresse en publiseer in daardie tyd 'n paar kortverhale in tydskrifte. Sy publiseer eers op 60 haar eerste roman! Sy hou daarvan om te reis, foto's te neem, te fliek en te lees. In 2006 verskyn 'n aantal van haar kortverhale saam met drie ander skrywers s'n in die bundel Viersprong. Annemari se roman, Oop Kaarte, was 'n finalis Sanlam/Insig se Groot Romanwedstryd en dit is in 2007 gepubliseer.