Nico Nel
eBook, ePUB

Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Beleef 'n jagtog saam met diamantsmokkelaars op 'n hotel se werf, kom hardloop kaalvoet saam met die polisie aflos op Lüderitz se soutpan, ry saam met die Bont Louws 'n driedem in Namakwaland en vind meer uit oor die genadedood binne huweliksverband. Stel vas wat gebeur met 'n argitek se ponytail by 'n skaapbraai, onmoet die vark Samuel Swart en ontdek watter skokkende goed gesê word op die sterfbed in die aangesig van die dood. Woon saam met ses mense 'n begrafnis in die Karoo by en leer hoe vang stadsjapies snoek. Hierdie stories, wat geskik is vir die hele gesin, is gelukkig in Afrikaans ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.