5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Die Koekiefles is 'n versameling van 100 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die inhoud strek van ou gunstelinge soos sjokoladebrokkoekies, florentyntjies en oblietjies tot die meer ingewikkelde tuiles, whoopie-pasteie en miljoenêrs-brosbrood. Die Koekiefles het iets vir elkeen. Gesonde glutenvrye- en vegan-opsies word ingesluit, asook 'n paar souterige happies vir diegene met minder van 'n soettand. Die resepte is gebruikersvriendelik, glad…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 7.17MB
Produktbeschreibung
Die Koekiefles is 'n versameling van 100 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die inhoud strek van ou gunstelinge soos sjokoladebrokkoekies, florentyntjies en oblietjies tot die meer ingewikkelde tuiles, whoopie-pasteie en miljoenêrs-brosbrood. Die Koekiefles het iets vir elkeen. Gesonde glutenvrye- en vegan-opsies word ingesluit, asook 'n paar souterige happies vir diegene met minder van 'n soettand. Die resepte is gebruikersvriendelik, glad nie ingewikkeld nie en gebruik alledaagse bestanddele - enigiemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie. Die Koekiefles herinner aan die dae toe 'koekiebak' terapeuties en 'n belangrike deel van die lewe was.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Lisa Clark het meer as 19 jaar ondervinding in die kreatiewe bedryf as 'n spesialiskosstilis. Danksy haar agtergrond as 'n gekwalifiseerde sjef en haar passie vir ontwerp en vorm, het sy 'n benydenswaardige reputasie ontwikkel as 'n befaamde stilis, skrywer en resepontwikkelaar vir tydskrifte, agente en kommersiële produsente. Lisa kombineer haar passie vir kos, dekor en ontwerp in haar daaglikse werk. Sy woon en werk in Kaapstad.