3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Coreen is 'n verpleegsuster aan 'n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes. Dokter Romano van hierdie sentrum en 'n ander man wat soortgelyke werk doen, ding al twee mee om Coreen se hart. Watter een is boos en watter een is goed?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.35MB
Produktbeschreibung
Coreen is 'n verpleegsuster aan 'n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes. Dokter Romano van hierdie sentrum en 'n ander man wat soortgelyke werk doen, ding al twee mee om Coreen se hart. Watter een is boos en watter een is goed?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ildé Grové is 'n stadsjapie van Pretoria wat gril vir spinnekoppe en krakerige insekte. Sy's dol oor reusebome, die see en berge. Ná 'n dag se geswoeg in die arbeidsmark is daar vir haar niks lekkerder as om in ander se koppe te kan klim en hul stories te vertel nie. As dit 'n liefdesverhaal is, soveel te beter. Tussen werk en skryf knyp sy broodnodige tyd af vir lees, stap en swem - gewoonlik in die teenwoordigheid van haar drie kinders: 'n hond, vis en kanarie.