10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van n stadsgesin wat bestaan uit n vergeetagtige ma, n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul Hollandse hond, n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en n buite-aardse beskermengel met n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met n glimlag, baie van hom/haarself. Ek het jou al vertel van my naam, sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, . . . ek glo ek sal eendag blom.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.47MB
Produktbeschreibung
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van n stadsgesin wat bestaan uit n vergeetagtige ma, n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul Hollandse hond, n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en n buite-aardse beskermengel met n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met n glimlag, baie van hom/haarself. Ek het jou al vertel van my naam, sê Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, . . . ek glo ek sal eendag blom.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Eleanor Baker is 'n bekende en gewilde romanskrywer. Haar eerste roman is in 1972 gepubliseer, maar dis met Weerkaatsings, 1984, dat sy werklik aandag getrek het. Dit het 'n FAK toekenning ontvang en is ook in Brittanje, Swede en Israel uitgegee. Haar roman, Verbeelde werklikheid, is o.m. 'n tour de force genoem en haar roman oor die Anglo-Boereoorlog, Groot duiwels dood, is ook in Nederlands vertaal.