3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Liebert het al die eienskappe van 'n trouman: humorsin, ambisie, eerlikheid, oneindige geduld en 'n bottersagte hart. Maar hy is vir nie Adamia bedoel nie, daarvoor ken sy hom te goed. Dus skryf sy hom in vir 'n Boer-soek-vrou-kompetisie. Maar nou wil sy ook deelneem!

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.16MB
Produktbeschreibung
Liebert het al die eienskappe van 'n trouman: humorsin, ambisie, eerlikheid, oneindige geduld en 'n bottersagte hart. Maar hy is vir nie Adamia bedoel nie, daarvoor ken sy hom te goed. Dus skryf sy hom in vir 'n Boer-soek-vrou-kompetisie. Maar nou wil sy ook deelneem!

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Nellie Alberts is 'n gebore Noord-Kapenaar en het draaie op Stellenbosch en in die onderwys gemaak waarna sy lank 'n naaldwerkbesigheid bedryf het. Sy het op skool gou die dorpsbiblioteek deurgelees en is as koshuiskind dikwels betrap met leesboeke in die studiesaal. Sy woon op 'n plaas in die Voor-Roggeveld met vyf honde, twee katte en hoenders waarvan die getalle wissel - afhangende van die vaalmuishonde se bedrywighede. Sy bly besig met tuinmaak, om te kwilt en naaldwerk, redigeer- en proefleeswerk.