10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke, Ouma Sarie, Lena en die katkoppie, wat sonder om 'n vinger te lig die mense wat sy nodig gehad het met hom saamgesleep het. Alleen by die rivier, net hulle twee saam, het Ma Bella stories vertel.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.44MB
Produktbeschreibung
Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke, Ouma Sarie, Lena en die katkoppie, wat sonder om 'n vinger te lig die mense wat sy nodig gehad het met hom saamgesleep het. Alleen by die rivier, net hulle twee saam, het Ma Bella stories vertel.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Mariël le Roux is op 1 Oktober 1947 op die plaas Houmoed naby Worcester gebore. Sy matrikuleer in 1964 aan die Hoër Meisieskool Worcester. Dié ma van vier het haar loopbaan as dosent in Verpleegkunde aan onder meer die Universiteite van Wes-Kaapland en Stellenbosch beoefen. Na haar aftrede skryf, lees en reis sy graag. Sy en haar man, Jean, woon in Durbanville. Wilhelmina - kampkind op Java, haar debuutroman, het by Protea verskyn en uitstekende reaksie by die publiek uitgelok. In 2009 wen haar roman Die naamlose tweede prys in die Sanlam-Tafelberg Romanwedstryd.