7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al 'n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur 'n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele,…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 119.73MB
Produktbeschreibung
Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al 'n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur 'n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Vincent Carruthers is 'n bekende omgewingskundige en die skrywer van bydraes aan verskillende gesiene publikasies en boeke, onder meer Frogs & Frogging in Southern Africa en Complete Guide to the Frogs of Southern Africa , uitgegee deur Struik Nature. Hy dien op die raad van 'n aantal omgewingsorganisasies en is die hoof van 'n bestuurs-konsultasiefi rma. In 1989 het die Soölogiese Vereniging van Suider-Afrika die gesogte Stevenson-Hamiltonmedalje aan hom toegeken vir sy bydrae as amateursoöloog.