2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: PDF

Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van dié afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur…mehr

Produktbeschreibung
Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van dié afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente opgestel word. 'n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing opsom, is ná die toets bygevoeg. Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 'n opsionele skakel tot 'n aanlyn-selftoetsfasiliteit.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Robynn Hofmeyr has a degree in Maths Education from UCT. After teaching for two years she moved into the corporate world where she became National Training Manager for a large computer company, writing computer courses and then teaching people all over the country how to teach those courses. For the last 23 years she has been involved in the worlds of computers and education. She lives in the tranquil village of Greyton. Gavin Hoole is a successful author and an experienced trainer and management consultant. His books include the best-selling series of self-study manuals on the learner's and driver's licence tests - Pass Your Learner's Easily and its companion volumes. For several years he has been teaching absolute beginners the basics of how to use a computer and has even designed a website to help them on the Internet. This has been described as the single most useful site on the worldwide web designed specifically for beginners.