Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as 'n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand sê dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie 'n verhouding aanknoop nie.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.