Frederic Roux
eBook, ePUB

Die Proefskrif (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
2,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Professor Hendrik Delport is besig met sy doktorale studie na die oorsprong van die antiekte beskawing wat hulle opwagting aan die suidpunt van Afrika gemaak het millenniums voordat die eerste Negroïdes of swart rasse die ewenaar suidwaarts oorgesteek het. Hiermee wil hy bewys dat die Kleurlinge, nasate van die Khoikhoi (nie die San nie), 'n genealogiese verlede het, dat hulle ook 'n volk is wat 'n trotse herkoms het. Dog hy het letterlik vasgeval in die waaisand van Klein Asië en Noord Afrika, want heilige en onheilige winde het eeue gelede reeds die spore uitgewis. Na die dood van sy vrou ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.